top of page

Welkom by iConnect

DIENSTYD 9:00
GENE LOUW LAERSKOOL
Aanwysings onderaan hierdie blad
God se stem Ad.jpg

Een van die mees basiese aansprake van die Christendom is dat God met mense praat. Deur die hele Bybel jy sien die frase, "En God het gesê..." Redelik gou kry jy die idee dat God regtig praat met mense. Die rede? Omdat Hy ‘n persoonlike verhouding met hulle wil hê. En daar is geen verhouding sonder kommunikasie nie. God het gekies om met ons te praat. Hierdie Sondag begin ons met ‘n 4 weke reeks wat presies hieroor gaan – Hoe leer jy om God te hoor praat met jou!

BEGIN VAN ONS STORIE

iConnect gemeente het begin as 'n droom van 'n plek "waar ons op 'n skoon bladsy kon begin," bedoel vir mense wat nie noodwendig van die kerk hou nie, maar wat na 'n dieper "connection" met hulle Maker verlang.

Toe begin ons stap met 'n kompas en 'n kaart.

Ons het gegroei tot 'n vriendelike, vrolike groep mense wat lief is vir die kerk van Jesus Christus, ons Hoof en Rolmodel. 

Navigating in Woods
bottom of page